Select Page

Wesbank Preprimêr Oupa en Ouma Dag 2023

Baie welkom by die foto’s Wesbank Preprimêr se Oupa en Ouma dag!

Foto’s kan oor die toonbank by Snappy Photo, Queen’s Mall, Queen’s Square winkel nr.16 bestel word, alternatiewelik, stuur ‘n epos na snappylab@gmail.com en ons reageer terug.

U kan ook die digitale kopie van enige foto koop (koste – R60.00 per foto). Epos die bewys van betaling met u fotonommers na snappylab@gmail.com en ons epos u bestelling. Gebruik asb die onderstaande bankbesonderhede:

S.C. Pienaar t/a Snappy Photo, ABSA Spaarrek. 908 947 8780, takkode 632005

Baie dankie vir u ondersteuning