Select Page

Hoërskool Oudtshoorn Sport en Kultuurfoto’s 2022

Baie welkom by Hoërskool Oudtshoorn se Sport en Kultuurfoto’s van 2022. U kan kopieë van hierdie foto’s oor die toonbank by Snappy Photo bestel, alternatiewelik kan u ‘n bestelling per epos plaas by snappylab@gmail.com.

A5 grootte (15x20cm) – R50.00 per foto

A4 Grootte (21 x 29.7cm) – R100.00 per foto

Indien u elektronies wil betaal en u bestelling later afhaal, gebruik asb die volgende bankbesonderhede:

S.C. Pienaar t/a Snappy Photo

ABSA Spaarrek 908 947 8780

Takkode 632005

Baie dankie vir u ondersteuning.