Select Page

Wesbank Preprimêr Konsert: Oos Wes Tuis Bes 2023

Baie welkom by Wesbank Preprimêr se konsertfoto’s van 2023.

Die koste van die foto’s beloop as volg:

R20.00 per jumbo afdruk (10x15cm/poskaart-grootte)

R20.00 per digitale foto (dit word aan u ge-epos nadat die elektroniese betaling gedoen is)

Bankbesonderhede:

S.C. Pienaar t/a Snappy Photo

ABSA Spaarrek. 908 947 8780

Takkode: 632005

Epos ons gerus by snappylab@gmail.com en ons reageer op u bestelling. Alternatiewelik, besoek ons by die winkel in die Queen’s Mall.

Baie dankie vir u ondersteuning!

Groepfoto’s:

Individuele Foto’s:

Konsertfoto’s:

Konsertfoto’s 2: