Select Page

Langenhoven Gimnasium Skoolfoto's 2025

Baie welkom by die skoolfoto’s van Langenhoven Gimnasium.

Foto’s kan oor die toonbank by Snappy Photo, Queen’s Mall, Queen’s Square winkel nr.16 bestel word, alternatiewelik, stuur ‘n epos na snappylab@gmail.com en ons reageer terug.

Kostes beloop as volg:

Jumbo (10x15cm) afdruk – R30.00 per foto

A5 (15x21cm) afdruk – R50.00 per foto

A4 (20 x 30cm) afdruk – R80.00 per foto

U kan ook die digitale kopie van enige foto koop (koste – R70.00 per foto). Epos die bewys van betaling met u fotonommers na snappylab@gmail.com en ons epos u bestelling. Gebruik asb die onderstaande bankbesonderhede:

S.C. Pienaar t/a Snappy Photo, ABSA Spaarrek. 908 947 8780, takkode 632005

Graad 8's

Graad 9-12's