Wesbank Preprimêr Konsert 2024 (Dans deur die Dekades)
Baie welkom by Wesbank Preprimêr se konsertfoto’s van 2024.
Koste van die foto’s beloop as volg:
R20.00 per jumbo afdruk (10x15cm/poskaart-grootte, u kan dit oor die toonbank by Snappy Photo bestel)
R20.00 per digitale foto (dit word aan u ge-epos nadat die elektroniese betaling gedoen is)
Bankbesonderhede:
S.C. Pienaar t/a Snappy Photo
ABSA Spaarrek. 908 947 8780
Takkode: 632005
Epos ons gerus by snappylab@gmail.com en ons reageer op u bestelling. Alternatiewelik, besoek ons by die winkel in die Queen’s Mall.
Baie dankie vir u ondersteuning!