Select Page

Laerskool Wesbank Revue 2022

Welkom by Laerskool Wesbank se Revue foto’s van 2022. U kan hierdie foto’s digitaal koop teen R20.00 per foto, alternatiewelik teen R20.00 per poskaart/jumbo (10x15cm) afdruk. Epos u bestelling gerus na snappylab@gmail.com of besoek ons winkel te Queens Square, Queen’s Mall. Gebruik asb die onderstaande bankbesonderhede indien u elektronies wil betaal:

S.C. Pienaar t/a Snappy Photo

ABSA Spaarrekening 9089478780

takkode 632005

Baie dankie vir u ondersteuning!