Select Page

Wesbank Preprimêr Gradeplegtigheid 2023

Baie welkom by Wesbank Preprimêr se Gradeplegtigheid foto’s van 2023.

Die koste van die foto’s (bestelbaar in Snappy Photo oor die toonbank) beloop as volg:

R30.00 per jumbo afdruk (10x15cm/poskaart-grootte)

R50.00 per A5 grootte foto

R80.00 per A4 grootte foto

R60.00 per digitale foto (dit word aan u ge-epos nadat ons bewys van u EFT ontvang het)

Bankbesonderhede:

S.C. Pienaar t/a Snappy Photo

ABSA Spaarrek. 908 947 8780

Takkode: 632005

Epos ons gerus by snappylab@gmail.com en ons reageer op u bestelling. Alternatiewelik, besoek ons by die winkel in die Queen’s Mall.

Baie dankie vir u ondersteuning!