Baie welkom by die besigtigings en bestelblad van Wesbank Preprimêr se skoolfoto’s van 2018.
Foto’s kan oor die toonbank by Snappy Photo, Queen’s Mall, Queen’s Square winkel nr.16 bestel word, alternatiewelik, stuur ‘n epos na snappylab@gmail.com en ons reageer terug.
U kan ook die digitale kopie van enige foto koop (koste – R60.00 per foto). Epos die bewys van betaling met u fotonommers na snappylab@gmail.com en ons epos u bestelling. Gebruik asb die onderstaande bankbesonderhede:
S.C. Pienaar t/a Snappy Photo, ABSA Spaarrek. 908 947 8780, takkode 632005
Baie dankie vir u ondersteuning.











































































































































































































































































