Select Page

Gimmies Matriekafskeid 2020

Baie welkom by die besigtigings en bestelblad van Gimmies se matriekafskeidfoto’s van 2020.

Foto’s kan oor die toonbank by Snappy Photo, Queen’s Mall, Queen’s Square winkel nr.16 bestel word, alternatiewelik, stuur ‘n epos na snappylab@gmail.com en ons reageer terug.

U kan ook die digitale kopie van enige foto koop (koste – R60.00 per foto). Epos die bewys van betaling met u fotonommers na snappylab@gmail.com en ons epos u bestelling. Gebruik asb die onderstaande bankbesonderhede:

S.C. Pienaar t/a Snappy Photo, ABSA Spaarrek. 908 947 8780, takkode 632005

Baie dankie vir u ondersteuning.