Wesbank Preprimêr Konsert 2019 "The Greatest Show"
Baie welkom by die besigtigings- en bestelblad van Wesbank Preprimêr se konsertfoto's van 2019. U kan foto's oor die toonbank direk by Snappy Photo te Hoogstraat 68, Oudtshoorn bestel. U kan ook die digitale weergawe van die foto bestel:
1. Identifiseer die korrekte nommer van u kind se foto (dit verskyn onderaan die foto)
2. Betaal die korrekte bedrag (R20.00 per digitale foto) na die onderstaande rekening besonderhede:
H&S Business Holdings
ABSA Tjekrekening
408 308 1693
Takkode - 632005
3. Epos die betalingsbewys met die foto nommer(s) na snappylab@gmail.com
4. Ons sal reageer op u epos met die u bestelling (foto's) aangeheg.
U ondersteuning word waardeer.