Laerskool Wesbank Skoolfoto's 2019
Baie welkom by die besigtigings- en bestelblad van Laerskool Wesbank se skoolfoto's van 2019. Skoolfoto's kan direk by die skool bestel word deur gebruik te maak van die koevert wat u kind by die skool ontvang. U kan ook die digitale weergawe van die foto bestel:
1. Identifiseer die korrekte nommer van u kind se foto (dit verskyn onderaan die foto)
2. Betaal die korrekte bedrag (R60.00 per digitale foto) na die onderstaande rekening besonderhede:
S.C. Pienaar
ABSA Spaar
9089478780
Takkode - 632005
3. Epos die betalingsbewys met die foto nommer(s) na snappylab@gmail.com
4. Ons sal reageer op u epos met die u bestelling (foto's) aangeheg.
U ondersteuning word waardeer.