Laerskool Wesbank Gr. 2-6 Foto's
Baie welkom by die besigtigings- en bestelblad van Laerskool Wesbank se Graad 2-6 skoolfoto's van 2020. Skoolfoto's kan direk by Snappy Photo oor die toonbank bestel word of per epos: snappylab@gmail.com.
U kan ook die digitale weergawes van die foto's bestel:
1. Identifiseer die korrekte nommer van u kind se foto (dit verskyn onderaan die foto)
2. Betaal die korrekte bedrag (R50.00 per digitale foto) na die onderstaande rekening besonderhede:
S.C. Pienaar
ABSA Spaar
9089478780
Takkode - 632005
3. Epos die betalingsbewys met die foto nommer(s) na snappylab@gmail.com
4. Ons sal reageer op u epos met die u bestelling (foto's) aangeheg.
U ondersteuning word waardeer.