Baie welkom!
Baie welkom by die besigtigingsblad van Wesbank Preprimêr se Top 20 konsert van 2017. Klik gerus hier onder om die foto's te sien, die konsert is opgedeel in twee gallerye aangesien daar te veel foto's is. U kan bestellings by die skool of by Snappy Photo oor die toonbank maak. Baie dankie vir u ondersteuning!