Wesbank Preprimêr Gradeplegtigheid 2014
Baie welkom by die besigtigings- en bestelblad van Wesbank Preprimêr se Gradeplegtigheid-foto's van 2014. U kan digitale weergawes van hierdie foto's bestel as volg:
1. Identifiseer die korrekte nommer van u kind se foto (dit verskyn onderaan die foto)
2. Betaal die korrekte bedrag (R20.00 per digitale foto) na die onderstaande rekening besonderhede:
H&S Business Holdings
ABSA Tjekrekening
408 308 1693
Takkode - 632005
3. Epos die betalingsbewys met die foto nommer(s) na snappylab@gmail.com
4. Ons sal reageer op u epos met u bestelling aangeheg.
U ondersteuning word waardeer.