Gimmies Matriekafskeid 2020
Baie welkom by die besigtigings- en bestelblad van Langenhoven Gimnasium se matriekafskeid foto's van 2020. Skoolfoto's kan direk by Snappy Photo oor die toonbank bestel word. U kan ook die digitale weergawe van die foto bestel:
1. Identifiseer die korrekte nommer van u kind se foto (dit verskyn onderaan die foto)
2. Betaal die korrekte bedrag (R20.00 per digitale foto) na die onderstaande rekening besonderhede:
S.C. Pienaar
ABSA Spaar
9089478780
Takkode - 632005
3. Epos die betalingsbewys met die foto nommer(s) na snappylab@gmail.com
4. Ons sal reageer op u epos met die u bestelling (foto's) aangeheg.
U ondersteuning word waardeer.