Langenhoven Gimnasium 2013 Skoolfoto's
Baie welkom by die besigtigings- en bestelblad van Gimmies se skoolfoto's van 2013. Skoolfoto's kan oor die toonbank by Snappy Photo te Hoogstraat 68, Oudtshoorn bestel word. Indien u die digitale weergawe van 'n foto wil besit, doen asb as volg:
1. Identifiseer die korrekte nommer van u kind se foto (dit verskyn onderaan die foto)
2. Betaal die korrekte bedrag (R50.00 per digitale foto) na die onderstaande rekening besonderhede:
H&S Business Holdings
ABSA Tjekrekening
408 308 1693
Takkode - 632005
3. Epos die betalingsbewys met die foto nommer(s) na snappylab@gmail.com
4. Ons sal reageer op u epos met u bestelling (foto's) aangeheg.
U ondersteuning word waardeer.