Laerskool Wesbank Eerste Skooldag 2015
Baie welkom by die besigtigings- en bestelblad van Laerskool Wesbank se Eerste Skooldag-foto's van 2015. Skoolfoto's kan direk by die skool bestel word deur die koevert wat u kind by die skool ontvang. Alternatiewelik, kan u die digitale weergawe van die foto bestel:
1. Identifiseer die korrekte nommer van u kind se foto (dit verskyn onderaan die foto)
2. Betaal die korrekte bedrag (R50.00 per digitale foto) na die onderstaande rekening besonderhede:
H&S Business Holdings
ABSA Tjekrekening
408 308 1693
Takkode - 632005
3. Epos die betalingsbewys met die foto nommer(s) na snappylab@gmail.com
4. Ons sal reageer op u epos met die bestelde foto(s) aangeheg.
U ondersteuning word waardeer.